Vir alle aankope op ons produkte word 3.5% geskenk aan die minder bevooregte mans, vrouens en kinders in plakkerskampe.

Dit is vir ons hier by Skilpadbesie 'n fantastiese geleentheid om die publiek ook betrokke te kry.

Op die einde van die dag kan almal 'n verskil maak aan iemand se lewe in jou eie volk, kultuur en taal.

Skilpadbesie kan met trots sê dat ons lief is vir ons eie.
Gee terug Projek image
I BUILT MY SITE FOR FREE USING